Is dit die boek se naam? "'n Dertiger digter"?
this post was submitted on 27 Nov 2023
2 points (75.0% liked)
Afrikaans
51 readers
1 users here now
Alles in Afrikaans! Net beter!
Reëls:
- Respek vir almal.
- Bou Afrikaans uit!!
founded 1 year ago
MODERATORS
Nee, hy is een van die digters wat in die dertiger-jare bekend geword het, saam met ander soos N.P. van Wyk Louw en Elizabeth Eybers. Hulle word die Dertigers genoem in literêre sirkels.
Ek sal enige boek deur Uys Krige aanvaar, in harde kopie of digitaal. Ek wil net weer van sy skryfwerk lees.
Dankie vir die verduideliking.
Ek het hier fisiese boek van Uys Krige gekry wat te koop is. Hoop dit help!
https://kakkerlak.co.za/?term=&s=Uys+Krige&post_type=product&taxonomy=product_cat
https://kakkerlak.co.za/?term=&s=np+van+wyk+louw&post_type=product&taxonomy=product_cat
Lieflik; baie dankie. Ek sal kyk of ek iemand in SA kan vra om dit namens my te koop en te pos.