Afrikaans

52 readers
1 users here now

Alles in Afrikaans! Net beter!

Reëls:

  1. Respek vir almal.
  2. Bou Afrikaans uit!!

founded 2 years ago
MODERATORS
1
 
 

Ek was nogals geskok.

2
3
submitted 7 months ago by padjakkels to c/afrikaans
 
 

Vandag is Afrikaans 99 jaar oud!

3
 
 
4
 
 

Hallo. Ek is op soek na boeke (bundels of romans) deur Uys Krige. Die enigste probleem is dat ek nie in SA is nie, so Takealot of Exclusive Books sal min help (en ek het al daar gesoek, met geen hulpvaardige resultate nie). As enige iemand my in die regte rigting kan wys, sal ek baie dankbaar wees.

5
 
 
6
3
submitted 1 year ago by padjakkels to c/afrikaans
 
 

More,

Kom ons maak 'n lys van Afrikaanse bronne of hulpmiddels op internet wat ons taal bevorder!

Dankie!

7
 
 

Dis beter as google translate

8
9
 
 
10
2
Die WAT? (self.afrikaans)
submitted 1 year ago by padjakkels to c/afrikaans
 
 

Die wesensaard van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal word grootliks bepaal deur sy eiesoortigheid en die spesifieke plek van hierdie woordeboek binne die breë tipologiese verskeidenheid.

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

11
 
 

s.nw. (minder gebruiklik)

1 KORTPAD: So, nou ry hy lang pad om, nè? In normale omstandighede gebruik hy sommer die napaadjie hier skuins oor haar werf (E.F. Stander […]

Bron: wat.co.za

12
 
 

Krielhaantjie; s.nw. (weinig gebruiklik)

Parmantige, aggressiewe manlike persoon, meestal ook nog klein van postuur; sin.kapokhaantjie: Elke vrou wat met … ‘n immerkraaiende krielhaantjie (as eggenoot) sit, behoort ook die reg te hê tot inruiling en omruiling (A. Blignault: Granaat, 1970, 73).

© WAT

13
 
 

Idiomatiese uitdrukking - Hardloop.

© WAT

14
2
Afrikaans.com (lemmy.world)
submitted 2 years ago by padjakkels to c/afrikaans
 
 

Ons storie Ons kan hier ons eie storie met jou deel. Oor hoe ‘n passie vir Afrikaans sedert 2016 gegroei het tot ’n organisasie wat die taal, sy diversiteit en skoonheid vier, verken en bemagtig.

Maar Afrikaans.com gaan nie oor óns nie. Dit gaan oor die taal en sy mense.

Dit gaan oor die mense wat Afrikaans voete gee, die mense in wie se mond die taal verskillende vorme aanneem, dit gaan oor die organisasies wat die taal bevorder en geleenthede wat die taal vier.

Dit gaan daaroor om ’n saamkomplek te skep vir mense wat lees, leer, luister, kyk, koop en hoop in hul taal.

Dit gaan oor diegene wat lag, lekkerkry en lééf in Afrikaans. Dié wat makietie hou in hul taal, geraas maak in hul taal en meeste van alles… trots is op hul taal.

Ons is hier om húlle stories te vertel.

Hou Afrikaans.com dop vir alles oor Afrikaans… in Afrikaans.

*Afrikaans.com word deur die Trust vir Afrikaanse Kuns, Kultuur en Erfenis (TAKKE) gefinansier.

15
 
 

Bron: Volksblad 2023-06-16

16
0
Afrikaans né? (self.afrikaans)
submitted 2 years ago by johsny to c/afrikaans
 
 

Laat ek dan maar die eerste wees om n woord of twee hier neer te lê, al is dit nou met n virtuele sleutelbord op die nuutste iterasie van Mnr Bell se uitvindsel, en nie met n oudmodiese potlood en papier nie. Daar het julle dit nou. Bliksems.

17
2
Welkom (self.afrikaans)
submitted 2 years ago by padjakkels to c/afrikaans
 
 

Welkom! Kom ons gesels Afrikaans!