this post was submitted on 27 Nov 2023
2 points (75.0% liked)

Afrikaans

51 readers
1 users here now

Alles in Afrikaans! Net beter!

Reëls:

  1. Respek vir almal.
  2. Bou Afrikaans uit!!

founded 1 year ago
MODERATORS
 

Hallo. Ek is op soek na boeke (bundels of romans) deur Uys Krige. Die enigste probleem is dat ek nie in SA is nie, so Takealot of Exclusive Books sal min help (en ek het al daar gesoek, met geen hulpvaardige resultate nie). As enige iemand my in die regte rigting kan wys, sal ek baie dankbaar wees.

you are viewing a single comment's thread
view the rest of the comments
[–] padjakkels 1 points 7 months ago* (last edited 7 months ago) (1 children)
[–] Maerman 1 points 7 months ago

Lieflik; baie dankie. Ek sal kyk of ek iemand in SA kan vra om dit namens my te koop en te pos.